Anne Shirley (aktrise)

Anne Shirley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dawn Evelyeen Paris
Geboorte (1918-04-17)17 April 1918
Sterfte 4 Julie 1993 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Julie Ann Payne
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Shirley (17 April 1918 – 4 Julie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Three on a Match (1932), Anne of Green Gables (1934), The Devil and Daniel Webster (1941), en Murder, My Sweet (1944).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy